Trompie die krieketspeler (#14) / Trompie (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar oefen eers gou sy beroemde skepskop met een van die pronkdahlias in die ryk mense se tuin. Hy word gevang en moet as straf onkruid uittrek. Die sproetgesig roep dadelik sy Boksombende se hulp vir hierdie onaangename taak in. Wanneer die strafwerk klaar is, moet Trompie eers mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hulle te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel. Hulle kies twee spanne, maar die oomblik wat die wedstryd begin, loop die een ding ná die ander skeef.
- Autor: Topsy Smith
- Altersempfehlung: 8 - 12 Jahre
- 2011, 1. Auflage, 97 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0798154659
- ISBN-13: 9780798154659
- Erscheinungsdatum: 01.04.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.25 MB
- Mit Kopierschutz
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Trompie die krieketspeler (#14) / Trompie".
Kommentar verfassen