Tussen liefde en haat / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun
Marlien van der Walt aanvaar 'n pos as skoonheidsdeskundige op 'n wildsplaas
buite Harrismith ná 'n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort
nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tussen liefde en haat / Romanza (ePub)“
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun
Marlien van der Walt aanvaar 'n pos as skoonheidsdeskundige op 'n wildsplaas
buite Harrismith ná 'n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort
nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bang
te wees in die stad.
'n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in
'n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steeds
die geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaas
onaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou dat
die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.

Autoren-Porträt von Corne van Rooyen
Corné van Rooyen is in Pretoria gebore en het later grootgeword opPaulpietersburg. Ná skool het sy deeltyds gewerk terwyl sy deur Unisa studeer
het. Sy was nog altyd baie lief vir lees en het van jongs af stories geskryf. Sy
wou reeds as kind 'n skrywer wees, en het gedroom oor die dag wanneer sy
haar naam op boeke in boekwinkels sou sien.
Bibliographische Angaben
- Autor: Corne van Rooyen
- 2021, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639606075
- ISBN-13: 9780639606071
- Erscheinungsdatum: 01.03.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Tussen liefde en haat / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tussen liefde en haat / Romanza".
Kommentar verfassen