Uit die Beek 2015 / Uit die Beek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Uit die Beek is nie net die oudste Bybeldagboek in Afrikaans nie, maar die skrywer van hierdie 89ste uitgawe is ook die kleinseun van die oorspronklike skrywer. Attie van Wijk is 'n bekende teoloog in eie reg, en hy bied met hierdie boek lesers weer eens...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Uit die Beek 2015 / Uit die Beek (ePub)“
Uit die Beek is nie net die oudste Bybeldagboek in Afrikaans nie, maar die skrywer van hierdie 89ste uitgawe is ook die kleinseun van die oorspronklike skrywer. Attie van Wijk is 'n bekende teoloog in eie reg, en hy bied met hierdie boek lesers weer eens die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te te verfris en voor te berei vir die dag wat voorlê.
Dié dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik.
Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
Dié dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik.
Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
Autoren-Porträt von Attie van Wijk
Attie van Wijk is 'n gesaghebbende en inspirasionele teoloog. Hy was prinsipaal van die Nehemia-Instituut en die Hugenote-Bybelinstituut op Wellington, asook Hoof van Bedienings van Bybel-Media en voorsitter van die Association of Christian Theological Schools. Hy en sy vrou, Wena, het vyf kinders wat in vyf verskillende lande woon, waar hulle almal aktief in diens van die Here staan.
Bibliographische Angaben
- Autor: Attie van Wijk
- 2013, 1. Auflage, 408 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796318123
- ISBN-13: 9780796318121
- Erscheinungsdatum: 03.09.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.03 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Uit die Beek 2015 / Uit die Beek"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Uit die Beek 2015 / Uit die Beek".
Kommentar verfassen