Uitverkies (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na 'n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Uitverkies (ePub)“
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na 'n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word - agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê ... of wag daar 'n ver donkerder noodlot op haar?
Autoren-Porträt von Noreen Nolte
Noreen Nolte bly in die Boland saam met haar gesin. Haar liefde vir woorde kom al van haar kinderdae in 'n huis vol boeke af. Sy het in 2002 haar M.Sc. in Voedsel aan die Universiteit Stellenbosch voltooi en vir 'n paar jaar in die voedsel industrie gewerk. Later het sy op haar gesin gefokus en deeltyds ballet gegee. Sy het opnuut die lekkerte van boeke saam met haar kinders ontdek, en self lus geraak vir skryf. Gepubliseerde titels sluit in: Om te dans, Dans, Jenna, en Sterre vir die donker. Haar nuutste publikasie, Uitverkies, is die wenner van die 2021 LAPA Jeugromankompetisie in die afdeling vir jongvolwassenes.
Bibliographische Angaben
- Autor: Noreen Nolte
- Altersempfehlung: 15 - 17 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354737
- ISBN-13: 9781776354733
- Erscheinungsdatum: 01.11.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Uitverkies"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Uitverkies".
Kommentar verfassen