Van sprokie tot tragedie in die kollig (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Van sprokie tot tragedie in die kollig (ePub)“
Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op vele terreine gehad. Soos nog nooit tevore nie het die kollig geval op fasette wat ons lewens op talle terreine raak: die manier waarop regspleging in Suid-Afrika geskied; hoe sosiale en nuusmedia opinies genereer, beïnvloed en rapporteer; die publiek se obsessie met heldestatus; en die intriges wat van minnaars moordenaars maak.
Vir hierdie boek het Ilse Salzwedel deur 'n vloedgolf menings gesif om sin te maak van die Oscar-saak. 'n Fassinerende prentjie ontvou waarin sleutelaspekte ontleed word, soos die belang van forensiese besonderhede, die kundigheid van polisie- en regsbeamptes, die rol van die staat en die verdediging in die hof, die effek van mediadekking op die publiek se persepsies, en nog meer.
In die toeganklike, nugtere en nie-sensasionele styl waarvoor dié gerespekteerde joernalis bekend is, vra die skrywer: watter lesse hou 'n tragedie soos hierdie in vir vandag se samelewing?

Autoren-Porträt von Ilse Salzwedel
Ilse Salzwedel is 'n bekende vryskutjoernalis van Johannesburg, met jare se ervaring van die Suid-Afrikaanse media. Sy is aanbieder van Skrywers en boeke wat weekliks op RSG uitgesaai word. Sedert 2011 het sy vier boeke gepubliseer: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee; Bloedsusters; Die onvertelde stories van Afrikaans en Selna Visser: my hel in Dubai. Sy het verskeie toekennings vir haar skryfwerk ontvang.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ilse Salzwedel
- 2014, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 0143531565
- ISBN-13: 9780143531562
- Erscheinungsdatum: 30.09.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Van sprokie tot tragedie in die kollig"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Van sprokie tot tragedie in die kollig".
Kommentar verfassen