Verkleurmannetjie / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Verkleurmannetjie / LAPA Publishers (ePub)“
Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s'n? Word hy agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd om hom ... Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is meer ratverwisselings en onthullings as in 'n hele TV-reeks, deur 'n skrywer wat weet hoe 'n tiener se kop werk - en hou van hoe dit werk!
Autoren-Porträt von Francois Bloemhof
François Bloemhof was in graad 11 reeds medewenner van die AmstelPlaywright of the Year-toekenning. Hy is al skrywer ter wêreld wat so uitgebreid
en suksesvol boeke (oor die 70) vir die volwasse-, tiener- én jeugmarkte skryf.
Hy is meermalig in elke kategorie bekroon, insluitend met die De Kat-prys vir
sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.
Onder sy baanbrekerswerk, internasionaal en nie net plaaslik nie, tel die eerste
boek met 'n oorspronklike selfgekomponeerde CD-klankbaan, eerste boek met
¿ eie rekenaarspeletjie, eerste Flipom (boek wat van voor of agter begin lees kan
word), eerste interaktiewe vervolgverhaal (in Rapport) en eerste tydskrifroman.
Hy het ook gesorg vir die eerste Afrikaanse strokiesverhaalreeks en heel eerste
e-boek in Afrikaans. Verder het François al tekste vir die verhoog en radio
gelewer. Hy was al verhaleredakteur by Sarie en boekeredakteur by Die Burger.
Bibliographische Angaben
- Autor: Francois Bloemhof
- 2021, 220 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639608140
- ISBN-13: 9780639608143
- Erscheinungsdatum: 01.08.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.47 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Verkleurmannetjie / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Verkleurmannetjie / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen