Vir altyd / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses, Formuleliefde en Sewe beloftes, in een bundel. Formuleliefde: Jarod Hunter is die wêreld se formule-een-kampioen. Hy verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis "" met die opdrag om sy verlede oop te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vir altyd / LAPA Publishers (ePub)“
Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses, Formuleliefde en Sewe beloftes, in een bundel. Formuleliefde: Jarod Hunter is die wêreld se formule-een-kampioen. Hy verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis "" met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Sewe beloftes: Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van haar groot en enigste liefde. Net toe sy dink sy's oor hom, hoor sy hulle egskeiding was nooit wettig nie "¿
Autoren-Porträt von Marijke Greeff
Marijke Greeff is 'n gekwalifiseerde bibliotekaris wat begin skryf het toe sy nie meer in 'n biblioteek kon werk nie. Marijke het al verskeie romanses geskryf. Sy het met Esmeralde die LAPA-Liefdesverhaal-kompetisie gewen. Vir Seerower vir Shakira is sy met 'n ATKV-Woordveertjie vir romanses bekroon. Agter maskers is haar eerste SuperRomanza. Sy werk deesdae by Eskom en skryf deeltyds.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marijke Greeff
- 2014, 234 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799354287
- ISBN-13: 9780799354287
- Erscheinungsdatum: 01.04.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.55 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Vir altyd / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vir altyd / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen