Vlamme in die Kalahari / Ryk Schoonraad Reeks Bd.2 (ePub)
Helm du Plessis, 'n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
VLAMME IN DIE KALAHARI - RYK SCHOONRAAD REEKS
Helm du Plessis, 'n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op 'n paar geleenthede in die hande te kry...
- Autor: Meiring Fouche
- 2021, 123 Seiten, Afrikaans
- Herausgegeben: Pieter Haasbroek
- Verlag: Pieter Haasbroek
- ISBN-10: 1928498523
- ISBN-13: 9781928498520
- Erscheinungsdatum: 05.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Ohne Kopierschutz
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vlamme in die Kalahari / Ryk Schoonraad Reeks Bd.2".
Kommentar verfassen