Vlug of veg (ePub)
Hulle paaie kruis elke oggend op presies dieselfde plek, dag na dag... behalwe Sondag. Sy draf nie op Sondae...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Opgedra aan soveel vroue wat daagliks blootgestel word aan emosionele of fisieke mishandeling, en vasgevang word in die bose kringloop daarvan.
Hulle paaie kruis elke oggend op presies dieselfde plek, dag na dag... behalwe Sondag. Sy draf nie op Sondae nie. Sondae laat hom gefrustreerd voel; dit en die dae wat sy somtyds onverwags nié daar is nie.
Hulle was van die begin af bewus van mekaar en van daar af het hulle stadigaan begin uitkyk vir mekaar, veral hy vir haar omdat daar, na die dae wat hy haar nie gesien het nie, gewoonlik kneusplekke sigbaar is. Soms is dit op ʼn arm of ʼn been, selfs haar wangbeen, maar wat hom die meeste bekommer is wanneer daar nié kneusplekke was nie, maar die onsigbare nadraai van iets erger. Dis die tye wanneer sy ooglopend stadiger beweeg, en dat daar tekens van pyn op haar gesig sigbaar is as ʼn mens, soos hy, op die uitkyk is daarvoor.
Vanaf 2016 woon sy in Ladismith waar sy steeds dansklasse aanbied. Wilmarí het in 1997 haar eerste boek op die rak gehad.
- Autor: Wilmarí Jooste
- Altersempfehlung: Ab 18 Jahre
- 2018, Afrikaans
- Verlag: 181056
- ISBN-10: 0463899555
- ISBN-13: 9780463899557
- Erscheinungsdatum: 22.07.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vlug of veg".
Kommentar verfassen