Voëlvry (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en sy jong gesin op 'n plaas in Namibië. Hy stel vir Daantjie Weerlig as voorman aan om hom met sy boerdery te help. Kramer pas gou aan by die nuwe land en sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
8.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Voëlvry (PDF)“
Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en sy jong gesin op 'n plaas in Namibië. Hy stel vir Daantjie Weerlig as voorman aan om hom met sy boerdery te help. Kramer pas gou aan by die nuwe land en sy mense, maar vir sy blondekopvrou en hul tweeling raak die ongenaakbaarheid van die nuwe tuiste gou te veel en hulle keer terug Duitsland toe.
Wanneer Kramer vir Vaalperd Ses in diens neem, neem sake 'n dramatiese wending. Dié nuweling kruis swaarde met Daantjie Weerlig en hy sweer wraak wanneer hy uiteindelik gevra word om die plaas te verlaat.
Intussen is 'n lasbrief vir die inhegtenisname van Kramer in Duitsland uitgereik. Die agent wie se taak dit is om Hans-Joachim uitgelewer te kry, betrek die meedoënlose Vaalperd Ses om die Duitser die skrik op die lyf te jaag - met bloedige gevolge.
Gou word alles wat vir Kramer kosbaar was hom ontneem, maar dan ontmoet hy 'n jong vrou, Rachel da Silva, wie se wortels stewig geanker is in Afrika-grond ...

Autoren-Porträt von Piet van Rooyen
Piet van Rooyen is die skrywer van sewe romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisie in 1993. Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir 'n debuutroman. Die olifantjagters verskyn in 1997 en dié roman ontvang in 1998 die M-Net-prys. Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010) en Rodriguez (2012). Hy is tans professor in politieke wetenskap aan die Universiteit van Namibië
Bibliographische Angaben
- Autor: Piet van Rooyen
- 2015, 1. Auflage, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415208891
- ISBN-13: 9781415208892
- Erscheinungsdatum: 11.11.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 1.13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Voëlvry"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Voëlvry".
Kommentar verfassen