Vuilspel (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy "ounooi"; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy "kaptein"; haar priestervriendin Sally noem haar "Nic". Dis net die...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vuilspel (PDF)“
Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy "ounooi"; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy "kaptein"; haar priestervriendin Sally noem haar "Nic". Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy "kaptein De Wee" heet.
Die nag toe hulle na 'n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hê nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei.
Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self 'n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters 'n potjie maak.

Autoren-Porträt von Bettina Wyngaard
Bettina Wyngaard het in Grabouw grootgeword en woon steeds in die Overberg.Sy het regte aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer, waar sy 'n B.A. en LL.B. behaal. Hierna werk sy as prokureur. Sy is bekroon met die Jan Rabie Rapportprys vir haar eerste boek, Troos vir die gebrokenes.
Bibliographische Angaben
- Autor: Bettina Wyngaard
- 2013, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415205337
- ISBN-13: 9781415205334
- Erscheinungsdatum: 01.02.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 2.19 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vuilspel"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vuilspel".
Kommentar verfassen