Vyf vir vreugde (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ¿ onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ¿ verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda ná die troue by Ruben se huis...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.70 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vyf vir vreugde (ePub)“
Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ¿ onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ¿ verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda ná die troue by Ruben se huis opdaag, wag daar 'n erge verrassing op haar. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?
Autoren-Porträt von Ena Murray
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ¿ hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ena Murray
- 2014, 1. Auflage, 193 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624072592
- ISBN-13: 9780624072591
- Erscheinungsdatum: 10.12.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vyf vir vreugde"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vyf vir vreugde".
Kommentar verfassen