Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om 'n Nalatenskap te skep en bou (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Is jy by 'n kruispad?Wonder jy wat jy met jou lewe met doen?Sal die lewe makliker wees as jy net bietjie aanwysings kon kry?Selfs al gesels mense nie oor nalatenskappe nie, is hierdie die vrae wat gedurende die stil ure van die nag in amper almal se...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om 'n Nalatenskap te skep en bou (ePub)“
Is jy by 'n kruispad?Wonder jy wat jy met jou lewe met doen?Sal die lewe makliker wees as jy net bietjie aanwysings kon kry?Selfs al gesels mense nie oor nalatenskappe nie, is hierdie die vrae wat gedurende die stil ure van die nag in amper almal se gedagtes maal. Veral in di van ons wat sekere mylpale bereik soos volwassenheid, middeljare en aftrede.Het jy al ooit die proses van metamorfose van 'n skoenlapper opgelet? Om uit die kokon te kom is moeilik en pynlik. Jy mag dink jy doen die skoenlapper 'n guns as jy die kokon se boonste deel oop knip sodat dit makliker kan uitkom, maar as jy dit doen sal die skoenlapper se vlerke nie behoorlik ontwikkel nie en dit sal kruppel wees vir die res van sy lewe. Stribbeling en uitdagings is nodig vir metamorfose om plaas te vind. Hulle is ook nodig vir die skep en bou van 'n nalatenskap.
Autoren-Porträt von Anca Iovita
Anca Iovi¿¿ is 'n geriatriese internis, boek skrywer en lewens verlengings blogger wie se idee van pret is om te swem, gevolg met sushi tyd.Bibliographische Angaben
- Autor: Anca Iovita
- 2018, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1547517905
- ISBN-13: 9781547517909
- Erscheinungsdatum: 24.06.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.39 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om 'n Nalatenskap te skep en bou"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wat is jou Nalatenskap? 101 Idees om 'n Nalatenskap te skep en bou".
Kommentar verfassen