Watter Boom Is Dit? (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene,...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
11.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Watter Boom Is Dit? (PDF)“
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ¿ Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
Autoren-Porträt von Eugene Moll
Eugene Moll is buitengewone professor by die Departement van Biodiversiteit en Bewaringsbiologie aan die Universiteit van die Wes-Kaap en het 'n PhD in plant-ekologie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf. Hy was die redakteur van die eerste uitgawe van Palgrave's Trees of Southern Africa en is die skrywer van drie boomgidse en talle publikasies oor bome en die ekologie van houtagtige plante. Hy het 'n studie van plantdinamika gemaak om 'n beter begrip te kry van die mens se invloed op plantegroei dwarsoor die wêreld.
Bibliographische Angaben
- Autor: Eugene Moll
- 2013, 1. Auflage, 220 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775841413
- ISBN-13: 9781775841418
- Erscheinungsdatum: 27.03.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 57 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Watter Boom Is Dit?"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Watter Boom Is Dit?".
Kommentar verfassen