Weergalose liefde / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as 'n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.10 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Weergalose liefde / Romanza (ePub)“
Nie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie. Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as 'n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis. Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg reded gegee om nou sy afsydigheid te verdien. Almal dink mos sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos 'n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg - dié keer met 'n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.
Autoren-Porträt von Marie-Louise Cronje
Marie-Louise Cronjé is al van kindsbeen af versog op lees. Haar pa het geglo dat mens enigiets kan doen solank jy net glo. Dus het sy haar hand aan skryfwerk geslaan en net daar het die skryfgogga gebyt en nog nooit weer laat los nie. Sy balanseer haar skryf met voltydse verpleging (haar ander groot liefde) en haar gesin. Sy en haar man Patrick is bykans 30 jaar getroud en steeds beste vriende. Hulle deel hul huis en lewe met drie kinders, twee seuns en 'n dogter: haar grootste kritici en inspirasie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marie-Louise Cronje
- 2021, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607187
- ISBN-13: 9780639607184
- Erscheinungsdatum: 01.06.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.58 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Weergalose liefde / Romanza"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Weergalose liefde / Romanza".
Kommentar verfassen