Wian Verwey het 'n crush op my / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar 'n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie ...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wian Verwey het 'n crush op my / LAPA Publishers (ePub)“
Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar 'n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie ...
Autoren-Porträt von Tania Brink
Tania Brink is die dogter van twee baie normale ouers en die eienaar van 'n baie abnormale hond. Vandat sy vyf jaar oud is, is haar grootste droom om stories te skryf. Sy beskryf haar verhale as "stroperige liefdesverhale vir tieners wat siek en sat is vir stroperige liefdesverhale". Haar gunsteling-tydverdryf is om op maanligaande op die strand perd te ry. Ongelukkig bly sy deesdae baie ver van die see. Sy glo in die krag van die liefde, die wonder van sonroom, prinse op wit perde, en Sondagmiddagslapies. Sy het reeds vier ATKV-Kinderboektoekennings gewen.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tania Brink
- 2014, 75 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799370444
- ISBN-13: 9780799370447
- Erscheinungsdatum: 01.10.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.03 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wian Verwey het 'n crush op my / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wian Verwey het 'n crush op my / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen