Wildekus / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof egter nie so maklik nie.
Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is; sy
wêreldbeskouing laat nie plek vir wonder nie. Wanneer Lea se ma egter sterf,
gryp Adam die kans om sy...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.90 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wildekus / LAPA Publishers (ePub)“
Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof egter nie so maklik nie.
Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is; sy
wêreldbeskouing laat nie plek vir wonder nie. Wanneer Lea se ma egter sterf,
gryp Adam die kans om sy verhouding met sy dogter te herbou.
Hulle Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer 'n groep rondswerwende
gelowiges reg langs hulle kom laer trek met 'n versameling voos en vodde
karavane. Kort daarna, onder die wakende oog van hulle jong, imposante leier,
begin die luidkeelse gesanik, nagtelike kruisvure en waansinnige seedopery. Dis
alles net te veel vir Adam, en sy frustrasies loop oor in 'n ernstige kopstampery
met Lea. Die volgende oggend is die karavane skoonveld. Sy dogter ook.
Na bykans vier jaar se gesoek, gee Adam sy weelderige lewe in die stad prys. Hy
moet terug Wildekus toe, hy moet vir Lea gaan vind as hy ooit weer vrede in sy
gemoed wil hê. In die diep Transkei beland hy op die spoor van Die Lewende
Vlees, 'n sekte swerwers wat daar tussen die heuwels hulle eie stukkie paradys
probeer staanmaak.
Maar elke swerwer het sy storie, elke paradys sy slang.

Autoren-Porträt von Morne Malan
Morné Malan is gebore in Benoni en matrikuleer in 1992 aan die HoërskoolBrandwag. Ná skool, voltooi hy 'n honneursgraad in Drama aan die Universiteit
van Pretoria. Sy roman, Suiderkruis, verwerf in 2007 die debuutprys in Sanlam
en Insig se Groot Romanwedstryd en word in 2008 uitgegee. Hy voltooi in 2009
'n PhD in Engelse Letterkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand. In
2010 kom sy komiese roman, Sonbesie, uit. Hy werk tans in bemarking by 'n
internasionale tegnologiemaatskappy.
Bibliographische Angaben
- Autor: Morne Malan
- 2021, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607489
- ISBN-13: 9780639607481
- Erscheinungsdatum: 01.07.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.55 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wildekus / LAPA Publishers"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wildekus / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen