Woes (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
As 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regeringsluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.
Wat hulle haar nie sê nie is dat...
Wat hulle haar nie sê nie is dat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.80 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Woes (ePub)“
As 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regeringsluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.
Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.
Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.
Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Dié oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.

Autoren-Porträt von Mike Nicol
Mike Nicol is die skrywer van die Revenge Trilogy en Dieners & donners. Sy boeke word wêreldwyd uitgegee en sy drieluik het die Krimizeit top 10 in Duitsland gehaal. Hy woon in Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Mike Nicol
- 2015, 1. Auflage, 392 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206368
- ISBN-13: 9781415206362
- Erscheinungsdatum: 19.05.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.15 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Woes"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Woes".
Kommentar verfassen