Woudfontein (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna katswink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid ... Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid 'n verhoging en 'n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
8.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Woudfontein (PDF)“
Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna katswink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid ... Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid 'n verhoging en 'n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna. Hier moet hy en sy twee kollegas na vermiste luislange soek, spanning tussen die pater en pastoor ontlont en ou tannies wat groot rewolwers rondswaai paai. Totdat Tron Marais as moontlike psigopaat in die Pik Botha Sanatorium, net buite Woudfontein, opgeneem word. Tron is verbitterd en woedend oor die onreg wat Roelf hom aangedoen het. Hy is geslepe en hoogs intelligent. En hy is besig om sy wraakplan vir kaptein Roelf te verfyn ...
Autoren-Porträt von Hannes Haasbroek
Dr. Hannes Haasbroek is hoof van die Geskiedenis-departement by die Nasionale Museum in Bloemfontein. Hy lewer gereeld bydraes tot wetenskaplike joernale en koerante en van sy kortverhale is reeds in tydskrifte gepubliseer. Sy boek oor die lewe van die bekende sopraan Cecilia Wessels, Stem en legende, is in 2005 gepubliseer en sy biografie oor Bram Fischer, 'n Seun soos Bram, verskyn in 2011. Vir laasgenoemde het hy 'n sala vir nie-fiksie ontvang. In 2012 wen sy kortverhaal By oulike mense op die platteland in die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse skryfwedstryd.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hannes Haasbroek
- 2015, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206430
- ISBN-13: 9781415206430
- Erscheinungsdatum: 01.06.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 2.01 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Woudfontein"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Woudfontein".
Kommentar verfassen