Wynie - My bloed is blou (PDF)
My bloed is blou
(Sprache: Afrikaans)
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie....
Leider schon ausverkauft
eBook (pdf)
10.30 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wynie - My bloed is blou (PDF)“
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wêreld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeëwenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.
Autoren-Porträt von Wynie Strydom
"Sedert Wynie Strydom in 1992 heeltyds by die Blou Bulle Rugbyunie begin werk het, het hy ikoniese status op Loftus Versfeld verwerf as die man met die rooi snor, poenskop, donkerblou baadjie, altyd op die punt van sy stoel en die eerste een wat opspring wanneer die Bulle 'n drie druk," skryf Marco Botha in Beeld van 6 Maart 2013. Wynie Strydom het met die uitsonderlike manier waarop hy sy taak as die Bulle se spanbestuurder verrig het, behoorlik sy stempel afgedruk op Suid-Afrikaanse rugby. Aan die einde van 2013 het Wynie afgetree en sedertdien kry jy hom die meeste van die tyd op die gholfbaan, altyd besig om te kompeteer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wynie Strydom
- 2015, 1. Auflage, 296 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770227725
- ISBN-13: 9781770227729
- Erscheinungsdatum: 01.04.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 10 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Wynie - My bloed is blou"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wynie - My bloed is blou".
Kommentar verfassen