ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.20 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse (ePub)“
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na 'n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...
Autoren-Porträt von Theresa van Baalen
Theresa van Baalen skryf stories vir alle ouderdomsgroepe, maar is veral bekend vir die prenteboek Karla Krullebol, asook die Sanri Steyn-reeks. Theresa woon op Port Nolloth waar sy 'n stukkie halfwoestyn in 'n tuin probeer verander en plesier put uit die manewales van 'n klomp halfmak wilde katte.
Bibliographische Angaben
- Autor: Theresa van Baalen
- Altersempfehlung: 7 - 10 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001826
- ISBN-13: 9780637001823
- Erscheinungsdatum: 01.05.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 17 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse"
Schreiben Sie einen Kommentar zu "ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse".
Kommentar verfassen